Yair
'N paar vrae oor Afrikaans Hey vriende, Hier is vandag se vrae: 1. "Ek het so begin lag dat ek nie eers weer kon opstaan nie" Wat beteken die woord "eers" in hierdie konteks? 2. Wat is die verskil tussen "aankom" en "arriveer"? 3.Iemand in die hospitaal sê (uit my teksboek): "Besoekers hou nie op kom nie en ek word deur almal verwen. Dis te lekker". Wat beteken "dis te lekker" in hierdie konteks? Is die implikasie dat die besoekers ete meebring? Baie dankie, Yair
2017年11月27日 08:46
解答 · 3
3
1. "even": I laughed so hard that I couldn't even stand. 2. Niks nie behalwe dat "aankom" beter Afrikaans is ("arriveer" is anglisisme). 3. Nee, hy bedoel dis te lekker dat hy besoek word. Dit is 'n uitdrukking van genot :)
2017年11月27日
還沒找到你要的答案嗎?
寫下你的問題,讓母語者來幫助你!