Moo Moo
Korrek my foute assebleif! (Hierdie is sinstruktuur te proe.) Vandag, het ek wakker geword vroeg. Ek wou net om terug te gaan om te slaap! Tog, ek het na skool in elk geval. Op skool het ek nie leer om 'n baie. Ek en my vriende het saam gelag in my sewende periode klas. In die skool, ek wil middagete te eet, te leer oor die sielkunde, en trek doodles. Ek wonder wat mense dink oor my haarsny. Maar ek het nie regtig omgee oor hul menings, haha. In elk geval, na skool het ek huis toe gaan. Ek is altyd sweet, want dit is so warm in Florida! Ek dink ek moet lewe in New Jersey met my kêrel.
13. Okt. 2014 21:18
Korrekturen · 4
1

Korrek my foute asseblief! (Hierdie is om sinstruktuur te oefen)

Ek het vandag vroeg wakker geword. Ek wou net weer aan die slaap raak*! Ek het na skool in elk geval aan die slaap geraak. Op skool het ek nie baie om te leer nie. Ek en my vriende het saam gelag in my sewende periode klas. %By die skool wil ek, middagete eet, leer oor sielkunde, en krap om papier. Ek wonder wat mense dink oor my haarstyl, #maar ek gee nie regtig om oor hul menings nie, haha. In elkgeval, na skool het ek huis toe gaan. Ek is altyd sweterig, want dit is so warm in Florida! Ek dink ek moet gaan bly in New Jersey saam met my kêrel.

 

*Depending on what you meant, this could mean a couple of different things. I corrected it to mean the same as going back to sleep.

 

%Note the comma moved.

 

#Never start a sentence with "Maar" if its a related sentence use a comma or a semi-colon.

 

Overall excellent work!

20. Oktober 2014
1

Korrek my foute assebleif! (Hierdie is sinstruktuur te proe.)

Ek het vandag vroeg wakker geword. Ek wou net terug gaan om te slaap! Ek het na skool in elk geval. Ek het nie baie op skool geleer nie. Ek en my vriende het saam gelag in my sewende periode klas. In die skool, wil ek middagete eet, te leer oor die sielkunde, en teken doodles. Ek wonder wat mense dink oor my haarstyl. Maar ek gee nie regtig om oor hul menings nie, haha. In elk geval, na skool het ek huis toe gegaan. Ek is altyd sweterig, want dit is so warm in Florida! Ek dink ek moet saam met my kêrel bly in New Jersey.

16. Oktober 2014
Möchten Sie schneller voran kommen?
Treten Sie dieser Lern-Community bei und testen Sie kostenlose Übungen!