Wählen Sie aus verschiedenen Englisch Lehrkräften für ...
Jackson
Eerste Inskrywing Hierdie is my eerste notaboek inskrywing. Ek het nie veel om te sê, so ek sal praat oor myself en my ervaring met Afrikaanse leer. Ek het vir twee maande Afrikaanse gestudeer, en terwyl ek steeds dit moeilik vind, dit is makliker gewees dan wanneer ek begin. Dusver, ek het vier les gehad en ek alle van hulle geniet. Ek studie Afrikaans vir een uur elke dag, maar dit is hoofsaaklik woordeskat werk. Ek nodig om my grammatika te verbeter. My gunsteling sport is rugbyliga. Ek het rugby elf jaar gespeel, en ek hoop om speel te aanhou. Ek ook geniet ander sport dophou, soos rugby-unie, krieket, en sokker. Ek is lief vir leer Afrikaans, en ek sal aanhou om te studie totdat ek kan praat maklik met 'n Afrikaans persoon.

Korrekturen · 5

1

Eerste Inskrywing

Hierdie is my eerste notaboek inskrywing. Ek het nie veel te sê nie, dus praat ek oor myself en my ervaring met Afrikaans. Ek het twee maande Afrikaans gestudeer  en terwyl ek steeds dit moeilik vind, is dit reeds makliker.Tot dusver het ek het vier lesse gehad en dit geniet. Ek studeer Afrikaans een uur elke dag maar dit is hoofsaaklik woordeskat. Ek het nodig om my taalwerk te verbeter. My gunsteling sport is rugby. Ek het rugby elf jaar gespeel, en ek hoop om aan te hou. Ek geniet ook om ander sport dophou, soos unierugby, krieket, en sokker. Ek is lief om Afrikaans te leer en ek sal aanhou te leer tot ek maklik kan gesels met 'n Afrikaanse persoon.

0

Eerste Inskrywing

Hierdie is my eerste notaboekinskrywing. Ek het nie veel om te sê nie, so ek sal praat oor myself en my ervaring met Afrikaans leer. Ek het vir twee maande Afrikaans gestudeer en terwyl ek dit steeds moeilik vind, is dit makliker gewees as toe ek begin het. Dusver, ek het vier lesse gehad en het hulle almal geniet. Ek leer Afrikaans vir een uur elke dag, maar dit is hoofsaaklik woordeskatwerk. Ek moet my grammatika verbeter. My gunsteling sport is rugbyliga. Ek het elf jaar rugby gespeel, en ek hoop om aan te hou speel. Ek geniet ook om ander sport dop te hou, soos rugby-unie, krieket, en sokker. Ek is lief vir Afrikaans leer, en ek sal aanhou om te leer totdat ek maklik met 'n Afrikaanse persoon kan praat.
0
Thank you for commenting! I know about the double negative, but for some reason I didn't use it here. It must just be because I am not used to it. I think I will look for more grammar material online to do. Thanks again :)
0
Overall it isn't bad. I can understand everything, but as you said, there are a few grammatical errors. One thing that immediately came up was the double negative. You want to use "nie" at the end of a sentence (or before the comma in your case) as well: "Ek het nie veel om te sê nie, so ek sal..." (see the second "nie" before the comma). Ek gaan nie te verder uitbrei nie, maar daar is 'n paar dinge waaraan gewerk kan word. Laatweet my indien jy enige hulp benodig. Well done! For two months of work, you are doing well. Keep it up.

Möchten Sie schneller voran kommen?

Treten Sie dieser Lern-Community bei und testen Sie kostenlose Übungen!

Verpassen Sie nicht die Gelegenheit, bequem von zu Hause aus eine Sprache zu lernen. Stöbern Sie in unserer Auswahl an erfahrenen Sprachlehrern und melden Sie sich jetzt zu Ihrer ersten Unterrichtsstunde an!

Heute mit dem Lernen beginnen