Jammer
Ek werk vir drie dae weer, maar dit is soosof ek nooit op vakansie gegaan het nie. As ek naar die vakansiefoto's kyk, is dit alsof dit verlede jaar was, of soortgelyks. Dit is jammer, want die vakansie was so lekker!
Wählen Sie aus verschiedenen Englisch Lehrkräften für ...
Korrekturen · 2
0
'n Jammerte
Ek werk vir al weer drie dae (Ek is al 3 dae terug by die werk), maar dit is soosof(as of) ek nooit op vakansie gegaan het nie. As ek na die vakansiefoto's kyk, is dit asof dit verlede jaar was(gebeur het), of soortgelyks afgespeel het. Dit is jammer, want die vakansie was so lekker!Möchten Sie schneller voran kommen?
Treten Sie dieser Lern-Community bei und testen Sie kostenlose Übungen!
Verpassen Sie nicht die Gelegenheit, bequem von zu Hause aus eine Sprache zu lernen. Stöbern Sie in unserer Auswahl an erfahrenen Sprachlehrern und melden Sie sich jetzt zu Ihrer ersten Unterrichtsstunde an!
Heute mit dem Lernen beginnen
