Oefening 1.
Wat is die naam van haar broer?
Laat ek my vrou voorstel.
Ons praat Afrikaans op die plaas.
Die meisie speel met haar suster in die sitkamer.
Watter taal praat julle met die kinders?
Vir wie hierdie kombuis is groot genoeg?
Met wie speel u kinders op die plaas?
In die somer gaan ek saam met my ouers Transvaal toe.
Woon Meneer in Johannesburg? – Nee, ek kom van Pretoria.
Hoeveel kinders het u oom?
Daar is baie groot mooi huise in Kaapstad.
Wie is die onderwyser van u neef?
Sy suster praat mooi, maar baie.
Haar man is `n boer, hy het baie perde en koeie.
Cerca tra vari insegnanti di Inglese...
Correzioni · 5
0
Oefening 1.
Wat haar broer se naam? (Лучший порядок слов)Laat ek my vrou voorstel.
Ons praat Afrikaans op die plaas.
Die meisie speel met haar suster in die sitkamer.
Watter taal praat julle met die kinders?
Vir wie is hierdie kombuis is groot genoeg?
Met wie speel u kinders op die plaas?
In die somer gaan ek saam met my ouers Transvaal toe.
Woon Meneer in Johannesburg? – Nee, ek kom van Pretoria.(Лично я не буду использовать "af")
Hoeveel kinders het u oom?('u'Обозначает формальное, 'oom' Неофициальный - Используйте только один)
Daar is baie groot mooi huise in Kaapstad.
Wie is die u neef se onderwyser van u neef?
Sy suster praat mooi, maar baie.
Haar man is `n boer, hy het baie perde en koeie.
0
Oefening 1.
Wat is haar broer se naam? (The original was correct but very formal. We would usually say it like this.)Laat ek my vrou voorstel.
Ons praat Afrikaans op die plaas.
Die meisie speel met haar suster in die sitkamer.
Watter taal praat julle met die kinders?
Vir wie is hierdie kombuis groot genoeg? (The word order was incorrect.)
Met wie speel u kinders op die plaas?
In die somer gaan ek saam met my ouers Transvaal toe.
Woon Meneer in Johannesburg? – Nee, ek kom van Pretoria af. (This sentence was perfect but in spoken language we usually add the af.)
Hoeveel kinders het u, Oom? (There needs to be a comma before Oom. Since you are also using it as sort of a name, it needs to be capitalised.
Daar is baie groot, mooi huise in Kaapstad. (You need a comma between the adjectives.)
Wie is u neef se onderwyser? (The original was again very formal, like the first sentence.)
Sy suster praat mooi, maar baie.
Haar man is `n boer; hy het baie perde en koeie. (The sentence is correct, but I would change the comma to a semicolon or even split the sentence into two.)
Vuoi progredire più velocemente?
Unisciti a questa comunità di apprendimento e prova gli esercizi gratuiti!
Non perdere l'opportunità di imparare una lingua comodamente da casa tua. Esplora la nostra selezione di insegnanti di lingue esperti e iscriviti subito alla tua prima lezione!
Inizia a imparare oggi
