Jammer
Ek werk vir drie dae weer, maar dit is soosof ek nooit op vakansie gegaan het nie. As ek naar die vakansiefoto's kyk, is dit alsof dit verlede jaar was, of soortgelyks. Dit is jammer, want die vakansie was so lekker!
Cerca tra vari insegnanti di Inglese...
Correzioni · 2
0
'n Jammerte
Ek werk vir al weer drie dae (Ek is al 3 dae terug by die werk), maar dit is soosof(as of) ek nooit op vakansie gegaan het nie. As ek na die vakansiefoto's kyk, is dit asof dit verlede jaar was(gebeur het), of soortgelyks afgespeel het. Dit is jammer, want die vakansie was so lekker!Vuoi progredire più velocemente?
Unisciti a questa comunità di apprendimento e prova gli esercizi gratuiti!
Non perdere l'opportunità di imparare una lingua comodamente da casa tua. Esplora la nostra selezione di insegnanti di lingue esperti e iscriviti subito alla tua prima lezione!
Inizia a imparare oggi
