Konteks waar jy moet 'hê' gebruik
Ek probeer om te verstaan die konteks waar ek moet 'hê' gebruik - is dit die geval dat dit is vir gebruik met 'auxiliaries' (hulpwerkwoorde?)
Byvoorbeeld, in 'n sin soos "Dis nie wat hy wou hê nie", ek moet 'hê' gebruik want ek het 'wou' gebruik?
Cerca tra vari insegnanti di Inglese...
Risposte · 1
0
Hello =)
"he" beteken "want" in engels. so as ek jou sin direk na engels toe vertaal is dit:
"That's not what he wanted/ that's not what he would have wanted" jy sal nie kon se nie: "That's not what he would have"
So "he" is indien nodig vir daardie sin.
=) goeie afrikaans werk, keep it up!
Non hai ancora trovato le tue risposte?
Scrivi le tue domande e lascia che i madrelingua ti aiutino!
Non perdere l'opportunità di imparare una lingua comodamente da casa tua. Esplora la nostra selezione di insegnanti di lingue esperti e iscriviti subito alla tua prima lezione!
Inizia a imparare oggi
