多彩な 英語 講師陣から検索…
投稿
'n Fliek in die begraafplaas Naweek, Ek kyk die film "Mean Girls" in 'n begraafplaas. Ek gaan met vriende. Die begraafplaas is 'n beroemd een in Hollywood. Baie beroemd mense begrawe daar. Oud Hollywood sterre. Dit is nie griselig nie. Dit is baie pratige en snaaks. Drie duisend vyf honder mense kom kyk die fliek. Ons het geeet a toebroodjies en appelwyn gedrink. Dit was a goet naweek. Sou jy sien 'n fliek in 'n begraagplaas? Die sonsondergang in die begraafplaas met al die mense.
2016年6月9日
2
0
Hede/Toekoms/Verlede Net gewerk op Hede/Toekoms/Verlede Dankie vir jou help. Ek sien Ek sal sien Ek het gesien. Hy teken Hy sal teken Hy het geteken Ons reis Ons sal reis Ons het gereis Hulle verf die huis Hulle sal verf die huis Hulle het die huis geverf Sy wag vir hom. Sy sal wag vir hom. Sy het vir hom gewag. Anna kyk die fliek Saterdag Anna sal kyk die fliek Saterdag Anna het die fliek Saterdag gekyk. Ek laat die hond in. Ek sal laat die hond in. Ek het die hond in gelaat. Ek vat my pille Ek sal vat my pille Ek het my pille gevat. Sy vlek haar rop. Sy sal vlek haar rop. Sy het haar rop gevlek. Jy druk die lewer. Jy sal druk die lewer. Jy het de lewer gedruk. Sara eet die sjokolade. Sara sal eet die sjokolade. Sara het die sjokolade geeet. Julle trek 'n kat Julle sal trek 'n kat Julle het 'n kat getrek. Jy ontwikkel die film. Jy sal ontwikkel die film. Jy het die film ontwikkel.
2016年4月14日
4
0
Eerste een My naam is Levi. Ek is a meise. Ek bly in Noord Hollywood. Ek het twee susters. Hulla is kline. My Pa het was 'n geboer. Ons bly en die boer. My suster, Ann bly en Iowa, maar suster Sierra bly in Kalifornie. Ek bly en Kalifornie ver twaalf jaar.
2016年3月22日
3
1