'N paar vrae oor Afrikaans
Hey vriende,
Hier is vandag se vrae:
1. "hy durf haar nie help nie"
"hy durf nie huis toe te gaan nie"
Waarom is daar geen "te" in die eerste sin nie, maar wel in die tweede sin?
Is ""hy durf nie huis toe gaan nie" ook juis?
2.
"hy hou aan lawaai maak" = "hy bly lawaai aan die maak"?
3.
"Dankie vir die bel"
"die bel" = "die oproep"?
4. Gedurende 'n oproep oor die foon (uit my teksboek):
"Hou net aan, Annetjie. Ek het pas iemand hoor aankom." (sy wil ophang om die deur oop te maak)
Kan en ook sê:
"Hou net aan, Annetjie. Ek het so net iemand hoor aankom."
Is die betekenis van die twee sinne einste?
5. Besoeker = kuiergas?
Baie dankie,
Yair