Выбрать из множества учителей по предмету английский...
Marko
Ek dink daar is nie 'n universele antwoord nie. Dit hang daarvan af waarvoor jy die tale nodig het.
Maar as jy iemand is wat nog nooit 'n vreemde taal geleer het nie, dink ek dat jy inderdaad eers op een taal moet fokus. Anders kan gebeur dat jy met baaie tale begin maar nooit 'n taal rêrig leer gebruik.
Ek het onlangs besluit dat ek én Oekraiens én Russies sal bly leer, ook al is duidelik dat die tale mekaar in my kop gaan blokkeer omdat hulle so op mekaar lyk.
29 окт. 2022 г., 20:59
Исправления · 1

Hello Marko, Ek stem inderdaad saam met jou ! N mens moet eers een taal goed leer ken voor jy n volgende taal wil leer, want anders gaan jy deurmekaar raak. Fokus eers op een taal en dan kan jy na die volgende taal beweeg. Indien jy belangstel om eers te fokus op Afrikaans kontak my vir n less. :) Lekker dag !
28 ноября 2022 г.
Вы хотите продвигаться быстрее?
Присоединяйтесь к этому обучающему сообществу и попробуйте выполнить бесплатные упражнения!
Marko
Языковые навыки
африкаанс, хорватский, нидерландский, македонский, румынский, русский, словенский, украинский, идиш
Изучаемый язык
африкаанс, македонский, румынский, русский, украинский, идиш
Статьи, которые тебе могут быть интересны

How to Ask for a Raise or Promotion in English
9 нравится · 8 Комментариев

The Key to Learning a Language Faster
29 нравится · 8 Комментариев

Why "General English" is Failing Your Career (An Engineer’s Perspective)
29 нравится · 12 Комментариев
Еще статьи