United States flag
United Kingdom flag
Выбрать из множества учителей по предмету английский...
Регистрация/вход
Публикации
Ek wil Afrikaans leer Ek woon in Namibië, maar ek praat nie Afrikaans nie. Dikwels gaan ek na die supermark, en iemand probeel met my in Afrikaans praat. Maar ek hulle nie verstaan nie. Ek wil Afrikaans graag leer, sodat ek mense kan verstaan.
20 января 2019 г.
6
0
00:00
00:00