Выбрать из множества учителей по предмету английский...
Публикации
Español Hi, I've just started learning Spanish a few months ago and I'm doing some writing practice. Any corrections would be gratefully received. Muchas gracias in advance :) Soy Kelly. Soy feliz pero hoy estoy cansada. El clima no es bueno hoy. Hay nubes en el cielo y sin sol. Me gustar caminar cada mañana en nadar en la alberca sin embargo no me gustar nadar en el mar. Nos encanta salir por la cenar en la noche. Estamos pensando en salir la próxima semana pero es demasiado caro aquí. ¿Es caro donde estas?
20 декабря 2018 г.
2
1
'n Afrikaans vraag 1) In hierdie sin moet ek 'aan' gebruik of kan ek ook 'op' gebruik ? Is een beter as die ander? "en dan sal jy die postkantoor aan/op jou regterhand vind" 2) What beteken die word "tuisnywerheid" ? Is dit wat mense in Amerika noem 'n "Hardware store" ? Baie dankie vir jou help :)
8 января 2018 г.
3
0
Gister Gister het ek my man gholf geneem. Hy was saam met my pa gholf speel. Gewoonlik speel ek ook, maar gister was die gholfbaan te moeilik vir my want ek is net ‘n nuwe speler. Ek wou nie by die huis bly nie, en want ons het net een kar moes ek my man gholf gevat. Daarna het ek rondom die platteland gery. Gister was die lig in die hemel so mooi. Ek het my kamera geneem sodat ek ‘n paar foto`s kon neem . Ek is nie ‘n goeie fotograaf nie en dit was meer moeilik as wat ek gedink het. Daarna twee en ‘n half uur het ek my mann van die gholfbaan gehaal. Want dit was nog vroeg, het ons aandete saam met my ouers geeet.
8 ноября 2017 г.
3
0
'n paar Afrikaanse sinne 'n Moeder wil haar kind na stad toe vat. 'n Meise wil haar ke^rel na die bioskop toe neem. 'n Man wil sy Vrou strand toe neem. Ek nie van olywe hou nie. Ek nie van horror rolprente hou nie. Ek nie van tennis hou nie. Ek nie van winter in England hou nie. Ek nie van wakker word hou nie My verjaarsdag is die elfde Desember. My suster se verjaarsdag is die sewende maart. My Ma se verjaarsdag is op die nege-en-twintigste Januarie. Kersdag is alytd op die vyf-en-twintigste Desember. My man se verjaarsdag is op vryheidsdag. Ek sal op die elfde Desember agt-en-dreitig wees.
1 ноября 2017 г.
3
0
'n Bietjie Afrikaans. As dit vir ons huweliksherdenking mooi weer is gaan ons golf speel. Jy weet mos dat ek hoe nie van koue weer nie. Ons huweliksherdenking is Desember sewende dus is die weer gewoonlik koud. My verjaarsdag is ook op Desember elfde, vir die laaste vier jaar het ek in Suid-Afrika wees, maar hierdie jaar sal ek in England wees. Ek is 'n bietjie hartseer oor dit want die weer is baie beter en derhalwe is daar meer dinge wat ek kan doen.
29 октября 2017 г.
5
1
Afrikaans ofoen (When the word 'to' in an English sentence means in order to do something) Ek gaan winkel toe om nuwe klere te koop. Ek gaan winkelsentrum toe om klere te koop. Ek gaan winkel toe om te kyk. Ek gaan winkel toe om inkoppies te koop. Ek gaan werk toe om geld te verdien. Ek gaan werk toe om geld vir my vakanisie te verdien. Ons gaan Campsbaai toe om te swem. Ons gaan Campsbaai toe om te gaan swem. Ons gaan Campsbaai toe om in die see te swem. Ek gaan strand toe om te ontspan. Ek gaan dorp toe om my vriend te ontmoet. Ek gaan dorp toe om my vriend vir koffie te ontmoet. Ek gaan park toe om te lees. Ek gaan park toe om my boek te lees. Die kinders gaan park toe om te speel. Die kinders gaan park toe om saam met hulle vriende te speel. Ek gaan swembad toe om te swem. Ek gaan swembad toe om my duik te oefen. Volgende jaar dink ek gaan ons Suid-Afrika toe om my man se familie te kuier. In twede jaar wil ons gaan Namibia toe om Etosha te besoek. Een dag wil ons gaan Canada toe om my Pa te kuier. Een dag wil ons gaan Hawaii toe on te ontspan.
9 октября 2017 г.
4
0
'n Bietjie Afrikaans. As dit moontlik is kan iemend asseblief my Afrikaans korrek? Baie dankie. Ek leer nou al amper drie jaar Afrikaans. Ek leer ook Frans, maar Afrikaans is my ginsteling taal. Serdert ek nege jaar oud was het ek Frans geleer, maar my Frans is verskriklik! Ek kan meer in Afrikaans praat. Vir my, Frans is moeiliker as Afrikaans. In Frans elke woord is of manlik of vroulik en it verander die word voorheen of na dit. Ek het besluit sal ek elke dag in Afrikaans ‘n bietjie skryf, omdat vir my die sinstruktuur moeilik is. Ek hoop sal dit my help, en ek sal ‘n natuurlik vol vir die taal en die sinstruktuur kry. Vandag is dit Woensdag en so ver vandeesweek het baie vinnig gegaan. Dit is nou tien tot tein in die oggend en ek het baie produktiewe gewees. Ek het my epos antwoord, facture gedoen, en nou ek is (is ek?) besig om my Afrikaans te oefen!
20 сентября 2017 г.
5
0
Please could someone correct my Afrikaans I get very confused when to use "toe gaan" and when to use just "gaan" Baie Dankie Vandag was meer produktiewe as gister. Ek het baie werk gedoen maar ek het nie buite my huis gegaan nie en vir my dis nie so goed nie. Ek hoop more sal ek na die reisagentskap gaan en vra oor 'n vakansie vir my skoonma. Sy wil op 'n cruise rondom die Britse Eilande toe gaan. Ek dink sy is mal want die weer hier is verskriklik!
15 августа 2017 г.
4
0
Please could someone correct this Afrikaans paragraph for me ? Thank you Hallo en gelukkig nuwe jaar. As jy weet ek leer Afrikaans en hierdie jaar het ek gese sal ek probeer om meer Afrikaans in my videos te praat. Ek is baie jammer dat ek sukkel met die grammatika maar probeer ek om elke dag te studeer, en hoop ek sal beter raak Hello and Happy New Year. As you know I am learning Afrikaans and this year I have said that I will try to speak more Afrikaans in my videos. I am very sorry that I struggle with the grammar but I try to study every day and hope that I will become better.
3 января 2017 г.
3
1
Afrikaans, is this correct please ? gelukkige verjaarsdag, ons hoop jy het 'n lekker dag. ek is baie jammer ek het jou kaart gepos maar die posdiens is so stadig. ons hoop dit gaan goed met jou en jy begin om beter te voel. ons kan nie wag om julle almal te sien in November Leifde van ons albei
28 марта 2016 г.
2
0