Chris Verwey
Iets snaaks vir die Afrikaaners Koos is al van geboorte af hewig skeel en vra raad vir sy oë by die dokter. Dokter se voorskrif: 'Plaas eiers op oë vir vyf minute elke dag. Hou behandeling vol vir twee maande'. Koos rapporteer binne 1 dag terug per e-pos aan die dokter se spreekkamer: "Hi Dokter, Ek het my eiers net tot by my naeltjie kon trek, toe kom my oë vanself reg. Dit was moer seer, maar ek sien nou soos 'n arend."
2013年8月1日 10:17
修改 · 2
Dis moer snaaks
2014年4月30日
hello , i will go to South Africa, I want to know something about your country. May i add you on MSN or skype? My msn is [email protected]. please add me ASAP if possible.
2013年8月10日
想快些进步吗?
加入这个学习社区,来试试免费的练习吧!