Frida
Self-Introduction Hallo! My naam is Margaret. Ek praat Arabies en Engels. Ek hou van Afrikaans/Ek probeer Afrikaans leer. Ek hou van rolprente, tale, kuns, musiek, fotografie, voedsel, mode, videospeletjies, en nuuskierigheid. Dankie!
2014年6月26日 18:11
修改 · 1
Hallo Margaret! Ek is Richard en praat Afrikaans en Engels, probeer om Japanees, Zulu en Spaans te leer. Jou Afrikaans lyk uitstekend, as jy enige vrae het moet nie huiwer om te vra nie. Ek hou ook van rolprente, tale, musiek en videospeletjies. Eks 'n nuuskierige mens. Vriendelike groete Richard PS: Die "Dankie" sal vervang word deur "Groete" om tegnies korrek te wees maar die dankie is nie verkeerd nie net dalk uit plek uit.
2014年8月28日
想快些进步吗?
加入这个学习社区,来试试免费的练习吧!