Teddy
辅导教师
Self-introduction: Afrikaans Goeie dag, my naam is Teddy. Ek kom van Indonesia en bly in Taiwan. Ek het hier vir 6 jaare gebly. Ek het nie kinders nie, en het nie getroud nie. My ouers bly in Indonesia en ek bly alleen hier in Taiwan. Ek woon in Taiwan vir studier rekenaarwetenskap. My gunsteling ding is taale te leer want ek hou so veel van taale. Baie dankie en totsiens. Aangename kennis.
2014年10月21日 15:29
修改 · 6
1

Self-introduction: Afrikaans

Goeie dag, my naam is Teddy. Ek kom van Indonesia en bly in Taiwan. Ek het hier vir 6 jare gebly. Ek het nie kinders nie, en het nie getrou nie. My ouers bly in Indonesia en ek bly alleen hier in Taiwan. Ek woon in Taiwan en studeer rekenaarwetenskap. My gunsteling ding is tale leer want ek hou baie van tale. Baie dankie en totsiens. Aangename kennis.

2014年10月22日
1

Self-introduction: Afrikaans

Goeie dag, my naam is Teddy. Aangename kennis. Ek kom van Indonesia en bly in Taiwan. Ek bly al hier vir 6 jaar. Ek het nie kinders nie, en is nie getroud nie. My ouers bly in Indonesia en ek bly alleen hier in Taiwan. Ek woon in Taiwan en studeer rekenaarwetenskap. My gunsteling ding is om tale te leer want ek hou so veel van tale. Baie dankie en totsiens. 


"aangename kennis" would be at the beginning of an introductory piece. it is normally used when the other party answers. it means "pleased to meet you". 

you write very well 

2016年2月25日
Jy skryf afrikaans uisonderlik goed vir iemand wat nie afrikaans is nie ^^
2015年12月8日
想快些进步吗?
加入这个学习社区,来试试免费的练习吧!