Oefening 2.
Die meeste mense in Moskou woon in woonstelle.
Ons woonstelle is op die derde verdieping.
In `n tuin agter ons huis groei allerhande soorte bome.
My tafel staan langs die muur, regs van die venster.
Die kat is op die vloer onder die tafel.
Die leunstoel is in die hoek onder die lamp.
My oupa is oud en hy kan nie vinnig gaan nie.
In die huis woon niemand.
Daar is nie groote stede in Namibiё nie.
Ek kan nêrens die asbak vind nie.
Mag ek naby U sit?
寻找适合你的 英语 教师…
修改 · 4
0
Oefening 2.
Die meeste mense in Moskou woon in woonstelle.Ons woonstelle is op die derde verdieping.(woonstelle - Множественный; woonstel - единственное число)
In `n tuin agter ons huis groei allerhande soorte bome.
My tafel staan langs die muur, regs van die venster.
Die kat is op die vloer onder die tafel.
Die leunstoel is in die hoek onder die lamp.
My oupa is oud en hy kan nie vinnig gaan beweeg nie.( gaan- идти; beweeg - двигаться, движение)
In die huis woon niemand. Die huis is leeg.(В доме пусто)
Daar is nie groote stede in Namibiё nie.
Ek kan nêrens die asbak vind nie.
Mag ek naby u sit?
0
Oefening 2.
Die meeste mense in Moskou woon in woonstelle.Ons woonstelle is op die derde verdieping.
In `n tuin agter ons huis groei allerhande soorte bome.
My tafel staan langs die muur, regs van die venster.
Die kat is op die vloer onder die tafel.
Die leunstoel is in die hoek onder die lamp.
My oupa is oud en hy kan nie vinnig loop/beweeg nie. (I would change gaan (go) to loop (walk) or beweeg (move).)
Daar woon niemand in die huis nie. (The original sounded unnatural.)
Daar is nie groote stede in Namibiё nie.
Ek kan die asbak nêrens kry/vind nie. (The word order was a bit unnatural. Although vind is the correct word, we usually say kry (get). Vind sounds very formal.
Mag ek naby u sit? (U has to be written with a small letter, unless it is of course the first word in a sentence or you are using it to refer to God.)
想快些进步吗?
加入这个学习社区,来试试免费的练习吧!
Don’t miss out on the opportunity to learn a language from the comfort of your own home. Browse our selection of experienced language tutors and enroll in your first lesson now!
Start Learning Today