Yair
'N paar vrae oor Afrikaans Hallo vriende, ek het 'n paar vrae oor Afrikaans vir julle: 1. wat is die meervoud van "lewe"? 2. wat is die verskil tussen "ek gaan na 'n kongres" en "ek gaan 'n kongres toe"? 3. in my teksboek lees ik: "ag ja, dis nou prachtige koppies, dié". Wat betekent die woord "nou" in hierdie konteks? Dit kan nie "now" wees nie… 4. wat is die verskil tussen "laatste" en "laaste"? 5. wat is die meervoud van "paspoort"? Baie dankie, Yair
2017年11月21日 20:17
回答 · 4
1. Lewens. 2. "Ek gaan na 'n kongres toe" is die korrekte manier om dit te sê. 3. *ek **pragtige ;) Dit belkemtoon die koppies waarna verwys word. Met ander woorde dat dáárdie koppies vir jou mooier is as die ander koppies. Dis soos in Engels: "Now that's what I call coffee!" 4. laatste= latest Hy is laat, maar Pieter is die laatste. laaste= last Pieter is die laaste een om op te daag. 5. Paspoorte
2017年11月21日
还未找到你的答案吗?
把你的问题写下来,让母语人士来帮助你!
Yair
语言技能
加泰罗尼亚语, 荷兰语, 英语, 爱尔兰盖尔语, 苏格兰盖尔语, 希伯来语, 意大利语, 西班牙语
学习语言
爱尔兰盖尔语, 苏格兰盖尔语, 意大利语