Yair
'N paar vrae oor Afrikaans Hallo vriende, ek het 'n paar vrae oor Afrikaans vir julle: 1. uit mij teksboek: "jy is nogal bitter omegekrap oor iets wat iemand gedoen het". Wat betekent die woord "omegekrap"? 2. wat is die verskil tussen "'n wyle" en "'n oomblik"? 3. in my teksboek lees ik: "jy kan soms geneig wees om van mense te probeer onslae raak eerder as om na hul stories en probleme te luister ". Wat betekent die woord "onslae"? 4. wat is die verskil tussen "regtig", "rêrig", "wragtig" en "darem"? Die vertaling van altemal is "really". 5. "die nadeel hiervan is dat jy invloedryke mense teen jou kan laat draai". Wat is die presiese vertaling van "teen jou kan laat draai"? Baie dankie, Yair
2017年11月21日 20:31
回答 · 7
1
1. *my (teksboek/ handboek) **omgekrap It means "upset". 2. Ek is nie seker wat "wyle" beteken nie. It may be a direct translation from English of "while". I can't recall ever using the word, so I can't really answer your question. "Oomblik" is buitendien meer suiwer, so ek sal dit liewer gebruik :) 3. *ek ontslae= get rid (of) 4. "Regtig" en "rêrig" is wisselvorme van mekaar- nes "aartappel; ertappel", "agt; ag" ensovoorts. "Wragtig" beteken "certainly; honestly", byvoorbeeld: Ek kan wragtig nie sê nie. > I honestly can't say (whether or not something is as it is). Dit is wragtig die moeite werd. > It is certainly worth it. 5. It may cause them to turn against you/ become your enemy.
2017年11月21日
还未找到你的答案吗?
把你的问题写下来,让母语人士来帮助你!
Yair
语言技能
加泰罗尼亚语, 荷兰语, 英语, 爱尔兰盖尔语, 苏格兰盖尔语, 希伯来语, 意大利语, 西班牙语
学习语言
爱尔兰盖尔语, 苏格兰盖尔语, 意大利语