re1māt0
Goeie dag, almal in die wereld! Ek is Raymart, 'n filipynse outistise man van Bacolod en nou vir die iTalki Taaluitdaging tot 13 Junie 2022 om 19h00 New York Standaard tyd leer ek sep tale watter is Esperanto, Japanees, Fraans, Duits, Afrikaans, Wallies, en Jamaikaanse Kreools (ya mun!). In die toekom is ek lus vir baie taale in Suid-Afrika praat te oefen. As taalliefhebber het ek verlief geraak op die volkslied van Suid-Afrika. Dit ernstig het 5 taal. Stel jou voor as ELKE volkslied in die wereld soos Suid-Afrika is. Miskien in my land die Filipyne sou die volkslied "Lupang Hinirang" (Uitverkore land) in Tagalog, Cebuano, Spaans, Japanees, en Engels gesing word (^O^). Wat is jou doelwitte vir hierdie taaluitdaging? Vertel my! (*^-^*) Ek waardeer vir jou tyd en geduld. Jy is die MAAR beste persoon.
2022年10月6日 14:39
修改 · 1

Hello Raymart, Ek is van Suid Afrika en ons het 11 Offisiele tale waarvoor ek bitter baie lief is. Ek praat Afrikaans en Engels ! Indien jy jou Afrikaanse taal wil verbeter Kontak my vir n less dan kan ons lekker gesels en ons passie vir die Afrikaanse kultuur saam deel ! :) Mag jy n fantastiese dag he !
2022年11月28日
想快些进步吗?
加入这个学习社区,来试试免费的练习吧!