Wählen Sie aus verschiedenen Englisch Lehrkräften für ...
Posts
Korrek my foute assebleif! (Hierdie is sinstruktuur te proe.)
Vandag, het ek wakker geword vroeg. Ek wou net om terug te gaan om te slaap! Tog, ek het na skool in elk geval. Op skool het ek nie leer om 'n baie. Ek en my vriende het saam gelag in my sewende periode klas. In die skool, ek wil middagete te eet, te leer oor die sielkunde, en trek doodles. Ek wonder wat mense dink oor my haarsny. Maar ek het nie regtig omgee oor hul menings, haha. In elk geval, na skool het ek huis toe gaan. Ek is altyd sweet, want dit is so warm in Florida! Ek dink ek moet lewe in New Jersey met my kêrel.
4
0
Slaperig...
Hallo almal! Die tyd is tans 22:15. Goeie nag, haha
2
0
