Wählen Sie aus verschiedenen Englisch Lehrkräften für ...
Posts
Ek hou van Afrikaans :)
Ahh, 'n ander inskrywing. Ek geniet Afrikaans leer, dit is 'n regtig mooi taal, en a prettige verskil van Engels. My gunstelling woorde is waarskynlik "meisie", want dit klink lekker, en "swangerskap", want dit sit 'n vreemde prente in my gedagte. Ek het onlangse terug in Townsville opdaag, waar my familie bly. Ek is baie gelukkige om hulle weer te sien. Môre, ek sal 'n trivia nag bywoon met 'n egpaar van my vriende. Ek hoop dat ons wen.
6
0
Meer skrywing oefen
My laaste inskrywing was 'n terwyl gelede, so ek het gedink ek behoort skryf 'n nuwe een. Ek het werk môre, en 'n universiteit eksamen op Donderdag, so ek moet vind tyd om te studeer voor dan. (That last part doesn't feel right, maybe word order, and maybe dan is the wrong word?). Ook, ek is opgewonde omdat ek gaan terug by huis om te Townsville binnekort, en ek sal my hond Chelsea en my gesin sien. In Februarie volgende jaar, ek sal terug kom om te Brisbane sodat ek kan my studeer aangaan. Dit sal lekker wees om hulle weer te sien. Ek het nie enige meer nie om te sê, maar ek dink my Afrikaans is beter word, alhoewel ek steeds vertaal uit Engels eerder dan dink in Afrikaans. Ek waardeer enige hulp of regstellings, selfs as hulle is klein! Dankie.
2
0
Eerste Inskrywing
Hierdie is my eerste notaboek inskrywing. Ek het nie veel om te sê, so ek sal praat oor myself en my ervaring met Afrikaanse leer. Ek het vir twee maande Afrikaanse gestudeer, en terwyl ek steeds dit moeilik vind, dit is makliker gewees dan wanneer ek begin. Dusver, ek het vier les gehad en ek alle van hulle geniet. Ek studie Afrikaans vir een uur elke dag, maar dit is hoofsaaklik woordeskat werk. Ek nodig om my grammatika te verbeter. My gunsteling sport is rugbyliga. Ek het rugby elf jaar gespeel, en ek hoop om speel te aanhou. Ek ook geniet ander sport dophou, soos rugby-unie, krieket, en sokker. Ek is lief vir leer Afrikaans, en ek sal aanhou om te studie totdat ek kan praat maklik met 'n Afrikaans persoon.
5
0
