Hi John! I notice nobody corrected your entry. Perhaps this might help in preparation of our upcomming session. Regards, Eugene
Afrikaans: Verlede- / Teenwoordige- / Toekomendetyd
VERLEDETYD
Ek was in Suid-Afrika. Alternative: Ek het Suid-Afrika besoek.
Ek was kook aandete vroeer. Better: Ek het vroeër aandete gekook.
Sy was koop brood. Better: Sy het brood gekoop.
Hy was bly vandag. Alternative: Hy was opgewonde vandag.
OR - did you mean: Hy het vandag gebly / Hy het vandag oorgebly.
Hy koop nuwe klere. Better: Hy het nuwe klere gekoop.
TEENWOORDIGETYD
Ek is in Kaapstad.
My broer is in New York.
My suster woon in Los Angeles.
TOEKOMENDETYD
Ek sal more kook ontbyt. Better: Ek sal môre ontbyt kook. / Ek sal môre ontbyt maak.
Ek sal more skool toe gaan. Better: Ek sal môre skooltoe gaan.
Ek sal nie more werk toe. Better: Ek sal nie môre werk toe gaan nie. / Ek sal nie môre gaan werk nie.
Ek sal in Suid-Afrika. Better: Ek sal Suid-Afrika toe gaan. / Ek sal in Suid-Afrika wees. (I am a bit uncertain of what exactly you would like to express here.)