'N paar vrae oor Afrikaans
Hallo vriende,
ek het 'n paar vrae oor Afrikaans vir julle:
1. wat is die meervoud van "lewe"?
2. wat is die verskil tussen "ek gaan na 'n kongres" en "ek gaan 'n kongres toe"?
3. in my teksboek lees ik:
"ag ja, dis nou prachtige koppies, dié". Wat betekent die woord "nou" in hierdie konteks? Dit kan nie "now" wees nie…
4. wat is die verskil tussen "laatste" en "laaste"?
5. wat is die meervoud van "paspoort"?
Baie dankie,
Yair