Search from various English teachers...
Yair
'N paar vrae oor Afrikaans
Hey vriende,
Hier is vandag se vrae:
1. "Ek het so begin lag dat ek nie eers weer kon opstaan nie"
Wat beteken die woord "eers" in hierdie konteks?
2.
Wat is die verskil tussen "aankom" en "arriveer"?
3.Iemand in die hospitaal sê (uit my teksboek):
"Besoekers hou nie op kom nie en ek word deur almal verwen. Dis te lekker".
Wat beteken "dis te lekker" in hierdie konteks? Is die implikasie dat die besoekers ete meebring?
Baie dankie,
Yair
Nov 27, 2017 8:46 AM
Answers · 3
3
1. "even": I laughed so hard that I couldn't even stand.
2. Niks nie behalwe dat "aankom" beter Afrikaans is ("arriveer" is anglisisme).
3. Nee, hy bedoel dis te lekker dat hy besoek word. Dit is 'n uitdrukking van genot :)
November 27, 2017
Still haven’t found your answers?
Write down your questions and let the native speakers help you!
Yair
Language Skills
Catalan, Dutch, English, Gaelic (Irish), Gaelic (Scottish), Hebrew, Italian, Romanian, Spanish
Learning Language
Gaelic (Irish), Gaelic (Scottish), Italian, Romanian
Articles You May Also Like

Same Word, Different Meaning: American, British, and South African English
23 likes · 17 Comments

How to Sound Confident in English (Even When You’re Nervous)
19 likes · 13 Comments

Marketing Vocabulary and Phrases for Business English Learners
16 likes · 6 Comments
More articles
