
Tony Hodges
111 Afrikaans lessons
Dankie Ian. Dit was 'n lekker les vandag. Ek is jammer ek het te veel Engels gepraat. Ek dink dit sal nuttig wees vir my om woorde te hersien wat met gebaretaal en doofheid te doen het, aangesien dit 'n gebied is waarin ek werk, maar ek bly terugval na Engels omdat ek nog nie die woordeskat ken nie. Sien jou volgende les.
Dec 23, 2025