Can someone please check these exemplar sentences in Afrikaans?
These are used in flashcards (using Gabriel Wyner's method). The capitalised word is what is tested and so needs to remain but the sentence can otherwise be altered - if something feels unnatural/awkward, even if grammatical correct, please feel free to change it.
Thanks!
- Ons het ons vinnig in die nuwe huis geVESTIG.
- Sy oë was strak op die televisie geVESTIG.
- Die HUIDIGE situasie lyk erger as drie maande terug.
- 1/2 is 'n eenvoudige BREUK.
- Hierdie perd is 'n dier van suiwer RAS.
- Apartheid het mense meer RASbewus gemaak.
- Ek het die bank met nuwe materiaal BEKLEE.
- Die ou vrou kon haarself nie BEKLEE nie.
- Ons het ons HANDEL deur coronavirus gedryf. (Not sure I get the use of this word - maybe it should be "Ons het deur coronavirus HANDELgedryf"?)
- Ek het sy vrou aan hom VOORGESTEL.
- Op my maat se VOORSTEL, het ons by Steers geëet.
- Sy het 'n afskrif van Ingrid Jonker se 'VERSAMELDE Werke' gekoop.