Die dag my lewe het verander
Daar is baie tye wanner my lewe verander het. Maar die hoof tyd was wanner ek in graad sewe was. Ek was dertien en ek het baie depresief gevoel.
Dit het na 'n punt gegaan waar ek het selfmoodige gedagte gekry.
Daan ek het my beste vriendin ontmoet. Say was die lig in my lewe. Sy kan my lag gemaak, sy altyd my in situasies insluit.
So, die omblik my lewe verander het, was die oomblik ek het my beste maat ontmoet.