Clifford Rudman
wil graag russies leer Hello,my naam is Clifford en x wil graag russies leer,as imand dt vimy kn leer sodat x dt vlot kn prat sl x dt bje waardeur,x is sestien jaar oud
27 Thg 12 2012 04:04
Bài chữa · 5
Verstaanbaar,maar lyk my mense het nog nooit gehoor van "slang" nie. Alhoewel dit die samelewing se taalgebruik deurmekaar gooi is dit die "taal" wat die meeste mense gebruik om met almal te kommunikeer selfs met julle.
3 tháng 4 năm 2014
Ek stem ook. Ou, as jy Russies wil leer moet jy liewers in Engels of Russies hierdie skryf, anders gaan mense jou Afrikaans probeer regmaak.
3 tháng 4 năm 2014
ahaha ja ek stem saam, Angeline!
2 tháng 4 năm 2014

wil graag russies leer

Hello,my naam is Clifford en ek wil graag russies leer. As iemand dit vir my kan help leer sodat ek dit vlot kan praat sal ek dit baie waardeer.  Ek is sestien jaar oud

13 tháng 3 năm 2014
Dalk moet jy eers leer om afrikaans ordentlik te skryf voordat jy ander tale wil aanpak.
2 tháng 1 năm 2013
Bạn muốn tiến bộ xa hơn?
Hãy tham gia cộng đồng học tập này và thử nghiệm những bài tập miễn phí!