Bài chữa · 5
'n Bietjie Afrikaans. As dit moontlik is kan iemend asseblief my Afrikaans korrigeer? Baie dankie.
Ek leer nou al amper drie jaar aan Afrikaans. Ek leer ook Frans, maar Afrikaans is my gunsteling taal. Serdert ek nege jaar oud was het ek Frans geleer, maar my Frans is verskriklik! Ek kan meer in Afrikaans sê. Vir my is Frans is moeiliker as Afrikaans. In Frans is elke woord is of (of: óf...) manlik of (óf) vroulik en verander die woord *voor- of na dit.Ek het besluit sal om ek elke dag in Afrikaans ‘n bietjie te skryf, omdat vir my die sinstruktuur vir my moeilik is. Ek hoop dat sal dit my sal help en dat ek sal ‘n natuurlik gevoel vir die taal en die sinstruktuur sal kry.
Vandag is dit Woensdag en sover het vandeesweek het baie vinnig gegaan. Dit is nou tien voor tien in die oggend en ek het baie produktief verkeer (of: ek was baie produktief). Ek het my e-pos geantwoord, fakture gedoen (uitgestuur) en nou is ek is (is ek- Ja :) ) besig om my Afrikaans te oefen!
* "voorheen" verwys eerder na tyd ("prior to the incident"). Jy kan liewer sê "voor- en na dit". Die koppelteken dien as weglatingsteken en dui op "dit", eerder as om te sê "voor dit en na dit".
Ek het 'n bespreking gemaak waarin ek die sinskonstruksie van Afrikaans bespreek wat mag help ;)
'n Bietjie Afrikaans. As dit moontlik is kan iemend asseblief my Afrikaans korrigeer? Baie dankie.
Ek leer nou al amper drie jaar Afrikaans. Ek leer ook Frans, maar Afrikaans is my gunsteling taal. Serdert ek nege jaar oud was het ek Frans geleer, maar my Frans is verskriklik! Ek kan meer in Afrikaans praat. Vir my, is Frans moeiliker as Afrikaans. In Frans is elke woord manlik of vroulik, en dit verander die word voor of na dit.Ek het besluit ek sal elke dag ‘n bietjie in Afrikaans skryf, omdat die sinstruktuur vir my moeilik is. Ek hoop dit sal my help, en my ‘n natuurlike gevoel vir die taal en die sinstruktuur gee.
Vandag is dit Woensdag en so ver het hierdie week baie vinnig gegaan. Dit is nou tien voor tein in die oggend en ek was baie produktief. Ek het my epos geantwoord, fakture gedoen, en nou is ek besig om my Afrikaans te oefen!
Bạn muốn tiến bộ xa hơn?
Hãy tham gia cộng đồng học tập này và thử nghiệm những bài tập miễn phí!
Đừng bỏ lỡ cơ hội học ngoại ngữ ngay tại nhà. Hãy xem danh sách các gia sư ngôn ngữ giàu kinh nghiệm của chúng tôi và đăng ký buổi học đầu tiên ngay hôm nay!
Bắt đầu học hôm nay
