Tìm kiếm từ nhiều giáo viên Tiếng Anh...
Kelly Rae ParkerGia sư cộng đồng
'n paar Afrikaanse sinne 'n Moeder wil haar kind na stad toe vat. 'n Meise wil haar ke^rel na die bioskop toe neem. 'n Man wil sy Vrou strand toe neem. Ek nie van olywe hou nie. Ek nie van horror rolprente hou nie. Ek nie van tennis hou nie. Ek nie van winter in England hou nie. Ek nie van wakker word hou nie My verjaarsdag is die elfde Desember. My suster se verjaarsdag is die sewende maart. My Ma se verjaarsdag is op die nege-en-twintigste Januarie. Kersdag is alytd op die vyf-en-twintigste Desember. My man se verjaarsdag is op vryheidsdag. Ek sal op die elfde Desember agt-en-dreitig wees.

Bài chữa · 3

0

'n paar Afrikaanse sinne

'n Moeder wil haar kind na stad toe vat. 

Na is not necessary here, but another option would be to say:

'n Moeder wil haar kind na' n stad toe vat. 

'n Meise wil haar kêrel na die bioskop toe neem.(I have no idea what a bioskop is) 


'n Man wil sy Vrou strand toe neem.

Ek hou nie van olywe nie.
Ek hou nie van horror rolprente nie.
Ek hou nie van tennis nie.
Ek hou nie van winter in England Engeland nie.

In Afrikaans England gets an extra e because it's special :) 
Ek hou nie van wakker word hou nie. 

All these sentences are correct aside form the placement of hou. Tip: Think of it as it would be in old English. I like not, instead of I don't like. 

My verjaarsdag is die elfde Desember.
My suster se verjaarsdag is die sewende maart.
My Ma se verjaarsdag is op die nege-en-twintigste Januarie.
Kersdag is alytd op die vyf-en-twintigste Desember.
My man se verjaarsdag is op vryheidsdag.
Ek sal op die elfde Desember agt-en-dertig wees.

Good Afrikaans aside from some spelling mistakes, keep up the good work! 

-Roche

:) 

0

'n Paar Afrikaanse sinne

'n Moeder wil haar kind na die (of soos Roche voorgestel het " 'n stad") stad toe vat (of: neem).

Jy kan ook gesê het: 'n Moeder wil haar kind stad toe neem.

'n Meise wil haar kêrel na die bioskoop (of: fliekteater) toe neem.
'n Man wil sy vrou strand toe neem.

Ek hou nie van olywe hou nie.
Ek hou nie van gruwelrolprente (alhoewel meeste mense steeds "horror" sê) hou nie.
Ek hou nie van tennis hou nie.
Ek hou nie van winter in England hou nie.
Ek hou nie van wakker word hou nie

My verjaarsdag is op die elfde Desember.
My suster se verjaarsdag is op die sewende Maart.
My *ma se verjaarsdag is op die nege-en-twintigste Januarie.
Kersdag is alytd op die vyf-en-twintigste Desember.
My man se verjaarsdag is op Vryheidsdag.
Ek sal op die elfde Desember agt-en-dertig wees.

*Hier is "ma" met 'n klein letter omdat dit nie as 'n aanspreekvorm gebruik is nie. Byvoorbeeld, as jy gesê het: "Ma se verjaarsdag is op die nege-en-twintigste Januarie", dan is dit amper asof jy "ma" as haar naam gebruik.

Bạn muốn tiến bộ xa hơn?

Hãy tham gia cộng đồng học tập này và thử nghiệm những bài tập miễn phí!

Đừng bỏ lỡ cơ hội học ngoại ngữ ngay tại nhà. Hãy xem danh sách các gia sư ngôn ngữ giàu kinh nghiệm của chúng tôi và đăng ký buổi học đầu tiên ngay hôm nay!

Bắt đầu học hôm nay