Afrikaanse musiek
Hallo almal,
Hoe gaan dit? Ek soek Afrikaanse musiek wat is nie baie “overproduced” nie. Ek hou nie van de liedjies met “autotune” nie. Kan julle my “recommend” ‘n groep of ‘n sanger? Baie dankie!
Tìm kiếm từ nhiều giáo viên Tiếng Anh...
Bài chữa · 1
3
Afrikaanse musiek
Hallo almal,Hoe gaan dit? Ek soek Afrikaanse musiek wat is nie baie oorverwerk is nie. Ek hou nie van de liedjies met “autotune” nie. Kan julle vir my ‘n groep of ‘n sanger voorstel? Baie dankie!
Goeie dag John.
Ek sal hier vir jou voorstel om meer na die ouer musiek te kyk. Hulle uitspraak en woord vorming is heelwat beter as vandag se kunstenaars.
Sanger soos:
Laurika Rauch
Coenie de Villiers
Laat weetmy gerus, per boodskap, na watse "genre" jy graag luister, en ek kan meer voorstelle maak.
Groete
Riaan K
Bạn muốn tiến bộ xa hơn?
Hãy tham gia cộng đồng học tập này và thử nghiệm những bài tập miễn phí!
Đừng bỏ lỡ cơ hội học ngoại ngữ ngay tại nhà. Hãy xem danh sách các gia sư ngôn ngữ giàu kinh nghiệm của chúng tôi và đăng ký buổi học đầu tiên ngay hôm nay!
Bắt đầu học hôm nay
