Afrikaans is 'n baie rare taal!
Ek moet my Afrikaans 'n bietjie oefen voor ek in Oktober na Suid-Afrika toegaan. Dit is een baie rare taal, seker vir 'n Nederlander.
Ek ontwikkel saam met 'n vriend die webwerf van die toneelstuk, en ons help met die tegniek. Die webwerf is al amper klaar en gaan binnekort live.
ค้นหาจากครู ภาษาอังกฤษ หลากหลายคน...
การแก้ไข · 4
0
Afrikaans is 'n baie rare taal!
Ek moet my Afrikaans 'n bietjie oefen voor ek in Oktober na Suid-Afrika toe gaan. Dit is een baie rare taal, seker vir 'n Nederlander.Ek ontwikkel saam met 'n vriend die webwerf van die toneelstuk, en ons help met die tegniek. Die webwerf is al amper klaar en gaan binnekort live.
"toe gaan" is twee woorde
0
Die URL is www.nieswartniewitnie.nl ;-)
0
Hi Segia,
Jou Afrikaans is redelik puik! Sal graag die webwerf wil sien as jul klaar is.
Groete
ต้องการความก้าวหน้าที่เร็วขึ้นหรือไม่
เข้าร่วมชุมชนแห่งการเรียนรู้และทดลองใช้แบบฝึกหัดฟรี!
Don’t miss out on the opportunity to learn a language from the comfort of your own home. Browse our selection of experienced language tutors and enroll in your first lesson now!
Start Learning Today
