Jammer
Ek werk vir drie dae weer, maar dit is soosof ek nooit op vakansie gegaan het nie. As ek naar die vakansiefoto's kyk, is dit alsof dit verlede jaar was, of soortgelyks. Dit is jammer, want die vakansie was so lekker!
ค้นหาจากครู ภาษาอังกฤษ หลากหลายคน...
การแก้ไข · 2
0
'n Jammerte
Ek werk vir al weer drie dae (Ek is al 3 dae terug by die werk), maar dit is soosof(as of) ek nooit op vakansie gegaan het nie. As ek na die vakansiefoto's kyk, is dit asof dit verlede jaar was(gebeur het), of soortgelyks afgespeel het. Dit is jammer, want die vakansie was so lekker!ต้องการความก้าวหน้าที่เร็วขึ้นหรือไม่
เข้าร่วมชุมชนแห่งการเรียนรู้และทดลองใช้แบบฝึกหัดฟรี!
Don’t miss out on the opportunity to learn a language from the comfort of your own home. Browse our selection of experienced language tutors and enroll in your first lesson now!
Start Learning Today
