Brett
Konteks waar jy moet 'hê' gebruik Ek probeer om te verstaan die konteks waar ek moet 'hê' gebruik - is dit die geval dat dit is vir gebruik met 'auxiliaries' (hulpwerkwoorde?) Byvoorbeeld, in 'n sin soos "Dis nie wat hy wou hê nie", ek moet 'hê' gebruik want ek het 'wou' gebruik?
23 ก.ค. 2015 เวลา 23:28
คำตอบ · 1
Hello =) "he" beteken "want" in engels. so as ek jou sin direk na engels toe vertaal is dit: "That's not what he wanted/ that's not what he would have wanted" jy sal nie kon se nie: "That's not what he would have" So "he" is indien nodig vir daardie sin. =) goeie afrikaans werk, keep it up!
3 สิงหาคม 2015
ยังไม่พบคำตอบของคุณใช่ไหม
เขียนคำถามของคุณเพื่อให้เจ้าของภาษาช่วยคุณ!