ค้นหาจากครู ภาษาอังกฤษ หลากหลายคน...
โพสต์
Ek soek 'n goeie vertaling van die engelse woord "user" (in die neerhalende sin) Hallo almal - ek soek 'n goeie Afrikaanse woord vir "user", in die sin van iemand wat maak gebruik van ander mense sonder om te dink oor die impak wat dit op hulle het. Om net "gebruiker" te gebruik klink vreemd!
10 มกราคม 2017
2
0
Woordeskat Wanneer ek Afrikaans begin studeer het, het ek hoofsaklik koerante gebruik om my woordeskat uit te brei en te verbeter, maar ek het baie gou opgemerk dat die probleem hiermee was dat jy net woordeskat wat verband het met baie spesifieke onderwerpe kry. Byvoorbeeld, het ek gevind dat ek baie woorde vir misdaad, politieke sake, ekonomiese sake en sport geleer het, maar dat ek nie gewone diersoorte, bome, en huishoudelike voorwerpe kon benoem. Daarna, het ek begin om Afrikaanse fiksie te lees, en nuwe woorde na te slaan en in Anki te sit, en ek moet sê, die verskil is ontsettend - ek het duisende nuwe woorde geleer net in die verlede ses maande, en ek is nou op 'n punt waar ek amper al die woorde verstaan in amper enige soort teks (gedigte, fiksie, nie-fiksie, koerante, meningsartikels/komentaar etc). Ek wens net dat ek hierdie strategie vroër gevolg het!
22 มิถุนายน 2016
4
0
Ma poste Je n'ai pas écrit quoi que ce soit en français depuis un mois, alors je pensais que je devrais pratiquer un peu. Aujourd'hui, je voudrais essayer de décrire mon travail. La societé où je travaille est un laboratoire qui fait des analyses sur le bois, la nourriture et la terre (terre qui provient des fermes, en général). Moi, je ne fais pas les analyses - ma poste est de maintenir la base des données qui contient les informations concernant les produits de nos clientes. Specifiquement, les niveaux minimaux et maximaux de plusieurs substances chemiques, les unités qui les clientes veulent voir sur les rapports (par exemple, ppm, mg/kg etc), et la code d'analyse qui répresent la méthode préférée de la cliente. Nous (ma collègue et moi) essayons aussi de trouver et corriger des problèmes avec la manière que les resultats apparaîssent dans le système (par exemple, le resultat apparaît comme 3,5 et les techniciens veulent 3,50 etc).C'est parfois un peu ennuyeux, mais en général j'aime beaucoup mon travail
19 มิถุนายน 2016
4
0
เนื้อหานี้มีการละเมิดหลักเกณฑ์ชุมชนของเรา21 พฤษภาคม 2016
7
0
Traduction pour l'expression anglaise "to challenge someone" Comment peux-je traduire l'expression anglaise "to challenge someone", dans le sens de forcer quelqu'un d'utiliser tout leur savoir afin d'améliorer leurs competences? Par exemple, "My professor challenged me by giving me difficult exercises to do". Je ne pense pas que je peux utiliser 'défier', parce que c'est l'autre sens de 'challenge'. Merci!
19 พฤษภาคม 2016
5
0
Die Status van Afrikaans (my waarnemings as 'n buitelandse student) Iets wat my pla oor Afrikaans (of moet ek liewer sê, iets wat my pla oor die status van Afrikaans) is die feit dat so veel van my familielede in Suid-Afrika (almal Engelsprekendes) glo dat dis 'n sterwende taal (en party van hulle glo dat dis goed so). Ek weet dat die Afrikaanse taal het amper al sy hoër-funksies verloor (met wat betref universiteite en die regering), en dalk was hierdie verlies onvermydelik, maar so ver ek weet, is die taal nog baie gesond (en ek is as 'n taalkundige opgelei). Op 'n verbruikersvlak, is daar baie koerante, televisiereeks, boeke en musiek beskikbaar, en dit lyk vir my asof elke jaar nuwe media verskyn. Ek verstaan ook dat daar is nogsteeds baie laerskole en hoërskole wat klas in Afrikaans gee, asook baie kerke en gemeenskapsorganisasies wat dit gebruik, of as hooftaal of ten minste as addisionele taal. As 'n mens gaan loer by die bevolkingsinligting, is dit ook duidelik dat die aantal Afrikaanssprekendes styg met elke nuwe census (ek vra verskoning vir hierdie Engelse woord - ek weet nie die Afrikaanse vertaling nie!), en dit sê natuurlik niks oor die honderde duisende mense buite Suid-Afrika wie ook die taal kan praat (byvoorbeeld, het ons meer as 27,000 Afrikaanssprekendes hier in Nieu-Seeland). Wat ek sal vir die Afrikaanssprekende gemeenskap sê is dat julle hoef nie om op die regering staat te maak om jou taal te bevorder nie (al sou dit natuurlik hulp!) - die groot meerderheid van die wêreld se tale word nie erken as amptelike of nasionale tale nie, en word nie gebruik deur regerings en universiteite - solank mense aanhou om die taal te praat en gebruik (by die huis, by die kerk ensovoorts) en solank mense aanhou om afrikaansemedia te verbruik, is dit veilig.
2 พฤษภาคม 2016
7
1
Le film "Gods of Egypt" L'autre jour, j'ai regardé le film américain "Gods of Egypt" en français. Je pense que c'est le type de film qui peut être divertissant, mais je ne m'attends pas qu'il va recevoir des prix. Les effets-speciaux étaient éblouissants et le narratif n'étaient pas entièrement sans merite mais en général je sentais qu'il était un peu trop simple, un peu faible, on pourrait dire. J'ai aussi entendu dire que quelques personnes ont vivement critiqué le film parce qu'il s'agit des dieux d'Egypte, mais presque tous les acteurs étaient amércians. Cela étant dit, il n'avait pas aucune rapport avec la vraie mythologie de l'Egypte (enfin, les dieux dans le film avaient les mêmes noms), alors je me demande si c'est mieux pour le peuple de l'Egypte de ne pas être lié avec ce film! En somme, il faut que admette que j'aimais le film, mais je dois prevenir tout le monde qu'il ne faut pas avoir des expectations élevées.
21 เมษายน 2016
0
0
Ballade vir 'n Enkeling Gister het ek "Ballade vir 'n Enkeling" gekyk. In die algemeen, was dit 'n baie goeie film - die dialoog, die kwaliteit van die toneelspel en die regie was al uitstekend. Die enigste klagte wat ek het is dat die einde van die film nie heeltemal bevredigend was nie. Die storie het gegaan oor 'n skrywer, wie verdywn op die aand waarop hy moes verksyn om 'n toekenning te ontvang. 'n Groot deel van die film is toegwy aan die verhouding van hierdie skrywer met sy ma en sy twee beste vriende, en hoe hulle vervreemd word deur 'n donker gebeurtenis in die verlede, naamliks die dood van sy pa in 'n skiet-ongeluk, waarvoor die skrywer verantwoordelik gehou is, maar waaroor die twee vriende ook geheime het wat oor die loop van die film verklap word. Al is die rede vir sy verdwyning verduidelik, is die gevolge vir hierdie belangrike verhoudinge nie verder uitgepak.
14 เมษายน 2016
3
0
Die Spook van Uniondale Gister, het ek die film "Die Spook van Uniondale" op ShowMax/KykNet gekyk. Dit het nie goeie terugvoer gehad nie (op IMDB ens.), maar ek moet erken dat ek het dit geniet. Ek weet nie as die uitdrukking 'werk' in Afrikaans nie, maar ek dink jy kan die film as 'bitter-soet' beskryf. Dit het gegaan oor 'n ou wie se motor breek langs die pad êrens in die Karoo, en wie moet dan gaan hulp soek in die naaste dorpie. Terwyl hy wag dat sy motor reggemaak word, gaan praat hy met die bestuurder van die plaaslike kroeg. Onmiddelik, is dit duidelik vir die gehoor dat iets nie reg is nie, in die sin dat die klêre van baie van die kliente vreemd is, maar die hoofkarakter lyk nie asof hy enigiets opmerk nie. Inelkgeval, die bestuurder van die kroeg vertel hom dan van 'n pas getroude partjie viertig jaar gelede, wie is in 'n ernstige motorongeluk betrokke, waarin die vrou sterf. Vir baie jare nà hierdie ongeluk, is daar vreemde berigte van 'n vrou in 'n huweliksrok wie verskyn langs die pad en soek 'n manier om in die naaste te dorp te kom. Toe mense haar oplaai, verdwyn sy sommer. Uiteindelik, met die hulp van 'n ander gees, aanvaar sy dat sy dood is, en sy gaan kyk na haar man, wie is nou in 'n verhouding met haar sussie. Op die ou eind, aanvaar sy dat hy gelukkig is, en sy aanbeweeg, want sy weet dat sy hom weer sal sien. Net as die hoofkarakter voorberei om die dorp te verlaat, verander sy hotelkamer skielik - dit is vol spinnerakke en stof, en daar is geen spoor van die eksentriese ou vrou wie het die plek bestuur nie. Toe hy na die kroeg loop, is dit ook leeg, en dis duidelik dat niemand het dit in vele jare besoek nie - hy besef dan dat baie van die mense in die dorp met wie hy gepraat het is geeste, wie het besluit vir die een of die ander rede om nie aan te beweeg nie.
7 เมษายน 2016
3
0
My vorige Afrikaanse lees-projek Dis 'n rukkie sedert ek iets in Afrikaans geskryf het, so ek het gedink dis dalk 'n goeie idee om so te doen. Ek het nie 'n spesifieke onderwerp in gedagte nie, en so ek sal net oor my vorige lees-projek skryf. Ongelukkig, was die boek 'n bietjie teleurstellend. Ek is 'n aanhanger van wetenskapsfiksie, en ek het 'n klein boekdrukkery gevind wat spesialiseer in wetenskapsfiksie en fantasie romans in die Afrikaanse taal. Tot dusver, het ek drie gelees - die eerste was uitstekend - dis die soort boek dat ek dink 'n mark sou hê as dit in ander tale vertaal word. Die tweede was verskriklik - letterlik een van die slegste, verwarrendste boeke wat ek ooit gelees het. Hierdie een is die derde - dit het 'n baie goeie begin gehad, maar dan het dit baie vinnig ontaard tot so 'n mate dat dit moelik was om te verstaan wie doen wat waar. Die skrywer het duidelik 'n uitstekende verbeeldingsvermoë, maar ek dink hy het 'n bietjie weggeraak (ek weet nie as dit sin maak nie - ek probeer net om die Engelse uitdrukking "it got away from him" te vertaal). Inelkgeval, die skrywer van die eerste boek (die goeie een) het onlangs 'n nuwe roman geskryf, en ek sien baie daarna uit.
5 เมษายน 2016
2
1
แสดงเพิ่มเติม