ค้นหาจากครู ภาษาอังกฤษ หลากหลายคน...
โพสต์
'n Fliek in die begraafplaas
Naweek, Ek kyk die film "Mean Girls" in 'n begraafplaas. Ek gaan met vriende. Die begraafplaas is 'n beroemd een in Hollywood. Baie beroemd mense begrawe daar. Oud Hollywood sterre. Dit is nie griselig nie. Dit is baie pratige en snaaks. Drie duisend vyf honder mense kom kyk die fliek. Ons het geeet a toebroodjies en appelwyn gedrink. Dit was a goet naweek.
Sou jy sien 'n fliek in 'n begraagplaas?
Die sonsondergang in die begraafplaas met al die mense.
9 มิถุนายน 2016
2
0
Hede/Toekoms/Verlede
Net gewerk op Hede/Toekoms/Verlede
Dankie vir jou help.
Ek sien
Ek sal sien
Ek het gesien.
Hy teken
Hy sal teken
Hy het geteken
Ons reis
Ons sal reis
Ons het gereis
Hulle verf die huis
Hulle sal verf die huis
Hulle het die huis geverf
Sy wag vir hom.
Sy sal wag vir hom.
Sy het vir hom gewag.
Anna kyk die fliek Saterdag
Anna sal kyk die fliek Saterdag
Anna het die fliek Saterdag gekyk.
Ek laat die hond in.
Ek sal laat die hond in.
Ek het die hond in gelaat.
Ek vat my pille
Ek sal vat my pille
Ek het my pille gevat.
Sy vlek haar rop.
Sy sal vlek haar rop.
Sy het haar rop gevlek.
Jy druk die lewer.
Jy sal druk die lewer.
Jy het de lewer gedruk.
Sara eet die sjokolade.
Sara sal eet die sjokolade.
Sara het die sjokolade geeet.
Julle trek 'n kat
Julle sal trek 'n kat
Julle het 'n kat getrek.
Jy ontwikkel die film.
Jy sal ontwikkel die film.
Jy het die film ontwikkel.
4
0
Eerste een
My naam is Levi. Ek is a meise. Ek bly in Noord Hollywood. Ek het twee susters. Hulla is kline. My Pa het was 'n geboer. Ons bly en die boer. My suster, Ann bly en Iowa, maar suster Sierra bly in Kalifornie. Ek bly en Kalifornie ver twaalf jaar.
3
1
