ค้นหาจากครู ภาษาอังกฤษ หลากหลายคน...
โพสต์
'n Interessante fliek
Ek hou baie van die batman flieks. Dié flieks is uitsondering! Hulle is oor 'n man wat Bruce Wayne genoem is. Sy ouers was ryk en bekende mense van Gotham stad, en hulle was geskiet toe hy 'n klein kinder was. Toe sy ouers gemoor was, wou hy misdaad veg en veg mense wat breek die wet. Hy het 'n bediende, sy naam is Alfred. Batman het baie vyande, soos die Joker en die Katvrou.
10 มิถุนายน 2017
2
0
Die dieretuin
Eergister was ek na die dieretuin met my vrinde gewees. Dit was baie bewolk eergister, maar dit nie gereen het nie. My vrinde waarmee het ek na die dieretuin gegaan leer met my sielkunde. My gunsteling dier in die dieretuin was die zebra.
2
0
Hallo
Hallo, ek's yaron en ek is van Israel af. Ek is baie stel in Afrikaans belang, en ek leer dit vir amper 'n jaar. Ek ken drie tale, en Afrikaans sal my vierde wees. My vriend het 'n troeteldier, sy het 'n hond. Ek hou baie van honde, maar ek glad nie hou van katte nie.
5
1
wil and ken in the past tense
What is the correct way to say "I wanted to play"
Ek wou speel or Ek wou gespeel?
1
0
Hi, my naam is Yaron
Ek's Yaron. Ek's van Israel. Ek kan Engles, Hebreuus en Russiese praat. Ek wil Afrikaans leer. Ek hou van tale en boeks.
5
2
