ค้นหาจากครู ภาษาอังกฤษ หลากหลายคน...
โพสต์
Verjaardag
Ek het jou hulp nodig! My baie goed vriend van Suid-Africa -Christiaan - het binnekort sy verjaardag. Ek wil hom 'n poskaart skryf, maar ek benodig hulp.
Dear Christiaan,
Happy Birthday! I hope you will enjoy this special day together with your best friends and of course your family. Again, I wish you and your family all the best and I hope we will see each other very soon again. Enjoy it!
Vertaal asseblief
Baie Dankie!
1
0
Universiteit
Hi almal!
Ek het nie lank geskryf nie. Ek is in universiteit nou en ek het baie werk. Ongelukkig kan ek nie veel Afrikaans leer.
Hierdie in Oostenryk die weer is koud en dit reën elke dag. Ek hoop dit ons binnekort sneeu sal hê.
1
0
Postcard
Hi!
I hope you can help me translate the following few sentences into Afrikaans. Dankie!
Hi Christiaan!
Long time no see. I hope you and your family are doing well. Here i have brought you a few little treats (candy, gifts) from Austria. I hope you will like it! Hope to see each other again soon, I really miss South Africa.
3
0
Dit is bitter koud!
Hi almal!
Ek hoop dat julle is goed! Herfs kom stadig in Oostenryk. Vandag die weer was nie goed nie. Dit was swaar reën en dit was bitter koud. Ek hoop die weer sal verbeter.
1
0
My tweede inskrywing.
Hi almal!
Ek hoop dit julle het 'n lekker dag gehad. Vandag het ek 'n nuwe bladsy in my Afrikaanse notaboek geskryf. Ek hou van in Afrikaans te skryf. Vandag het ek ook 'n Afrikaans onderwyser in italki gekontak. Ek hoop dit ek binnekort 'n les sal hê.
2 ตุลาคม 2017
1
0
My Afrikaans notaboek!
Hi almal!
Vandag het ek 'n notaboek vir Afrikaans leer begin! My doel is elke dag een bladsy om te skryf. Ek het nog baie probleme met die Afrikaanse sin structuur. Weet iemand waar ek hulp vind kan? Dankie!
PS: Ek het die vlag myself getrek :)
1 ตุลาคม 2017
3
0
My eerste inskrywing
Haai!
Ek is Domagoj en ek is van Kroasië af, maar ek bly in Oostenryk. Ek is hou van Afrikaans en Suid-Afrika! Ek was vir 2 weke in Kaapstad (on a school exchange: oop 'n skooluitruiling?) en ek het baie nuwe friende gemaak. Ek wil om Kaapstad turugkom en besoek my Suid-Afrikaanse friende!
2
1
