Wandi Souls
Gia sư cộng đồng
Begin die nuwe jaar met nuwe avonture? Ek hoop taal is een van hulle. Om nuwe tale te leer is interessant en nogal opwindend! Wel, ek is net hier om jou te motiveer om die uitdaging aan te pak om 'n nuwe taal aan te leer ... Dit is die moeite werd😊 “Waar daar ń wil is, is ń weg”. -George Herbert Starting the new year with new adventures? I hope language is one of them. Learning new languages is interesting and quite exciting! Well I am just here to motivate you to face the challenge of learning a new language… It is worth it😊 “Where there is a will, there is a way”. -George Herbert
0:43
13 Thg 01 2024 23:31