1856 are participating
#NewCommunityFeedback
Got feedback about the new Community? Tell us what you think and thanks for helping us build a better Community!
Goeie dag, almal in die wereld! Ek is Raymart, 'n filipynse outistise man van Bacolod en nou vir die iTalki Taaluitdaging tot 13 Junie 2022 om 19h00 New York Standaard tyd leer ek sep tale watter is Esperanto, Japanees, Fraans, Duits, Afrikaans, Wallies, en Jamaikaanse Kreools (ya mun!). In die toekom is ek lus vir baie taale in Suid-Afrika praat te oefen. As taalliefhebber het ek verlief geraak op die volkslied van Suid-Afrika. Dit ernstig het 5 taal. Stel jou voor as ELKE volkslied in die wereld soos Suid-Afrika is. Miskien in my land die Filipyne sou die volkslied "Lupang Hinirang" (Uitverkore land) in Tagalog, Cebuano, Spaans, Japanees, en Engels gesing word (^O^). Wat is jou doelwitte vir hierdie taaluitdaging? Vertel my! (*^-^*) Ek waardeer vir jou tyd en geduld. Jy is die MAAR beste persoon.
October 6, 2022
1
0
Show more